Print Bookmark

Gesina Susanna Wilhelmina MALAN

Female


Generations:      Standard    |    Vertical    |    Compact    |    Box    |    Text    |    Ahnentafel    |    Fan Chart    |    Media    |    PDF

Less detail
Generation: 1

  1. 1.  Gesina Susanna Wilhelmina MALAN (daughter of Jacobus Marthinus MALAN and Alida Barendina KRUGER).

    Notes:

    Ref: Geslagregister van die Familie van Heerden 1701 - 2010 pp 488 H3

    Gesina married Carel Sebastian VAN HEERDEN. Carel (son of Barend Isaac Jacobus VAN HEERDEN and Susanna Sophia ERASMUS) was born about 1892; died in 1963. [Group Sheet]

    Notes:

    Married:
    Y

    Children:
    1. Barend Isaac Jacobus VAN HEERDEN
    2. Jacobus Marthinus VAN HEERDEN
    3. Carel Sebastian VAN HEERDEN
    4. Stephanus Johannes Paulus VAN HEERDEN was born about 1928; died in 2003.
    5. Susanna Sophia VAN HEERDEN
    6. Hercules Philippus VAN HEERDEN
    7. Gesina Susanna Fredrika Wilhelmina VAN HEERDEN
    8. Stephanus Erasmus VAN HEERDEN was born about 1934.
    9. Johan Adam VAN HEERDEN

Generation: 2

  1. 2.  Jacobus Marthinus MALAN was born about 1865; died on 30 Aug 1900 in Rustenburg; was buried in Bosfontein, Rustenburg.

    Notes:

    Ref: du Plessis Geslagregister pp 417 g14

    Jacobus married Alida Barendina KRUGER. Alida (daughter of Stephanus Johannes Paulus KRUGER and Anna Maria Etresia DU PLESSIS) was born on 7 Sep 1868. [Group Sheet]


  2. 3.  Alida Barendina KRUGER was born on 7 Sep 1868 (daughter of Stephanus Johannes Paulus KRUGER and Anna Maria Etresia DU PLESSIS).

    Notes:

    Ref: du Plessis Geslagregister pp 417 g14

    Gedoop 26 Sept 1868

    Notes:

    Married:
    Y

    Children:
    1. 1. Gesina Susanna Wilhelmina MALAN


Generation: 3

  1. 6.  Stephanus Johannes Paulus KRUGER was born on 10 Oct 1825 in Bulhoek, Colesberg (son of Casper Jan Hendrik KRUGER and Elsie Francina STEYN); died on 14 Jul 1904 in Clarens Canton Vaud, Switzerland; was buried in Pretoria Kerkstreet Cemetery.

    Notes:

    Gedoop 19 Mar 1826


    Staatspresident van die Zuid Afrikaanse Republiek


    Nadat hy saam met sy ouers in c. 1838
    oor die Vaalrivier getrek het, word die eerste Transvaalse dorp, Potcheftroom, gestig en
    in 1842 word die plaas "Waterkloof", agter die Magaliesberg, dist Rustenburg aan hom
    toegeken. Teen 1845 vertrek hy saam met die Potgieter-trek na Ohrigstad, maar na
    afsterwe van sy eggenote trek hy terug na Magaliesberg en wy sy aandag aan boerdery
    en jag. Gedurende c. 1851 is hy veldkornet van sy wyk en daarmee saam militêre
    aanvoerder ten tye van kommando’s teen die inboorlinge en ook administratiewe sowel
    as regsprekende beampte in kleiner sake. In 1854 is hy reeds kommandant van
    Rustenburg en maak hy die veldtog teen Makopane mee. Hy neem ook aktief deel aan
    verskeie veldtogte teen Makopane asook Mosjesjwe en slaag ook daarin om ‘n
    vredesooreenkoms met die Basothohoof op 18.6.1858 te sluit. Word gekies as
    kommandant-generaal in April 1863 en kon hy met meer gesag optree, soms as
    diplomaat in onderhandelinge, soms as militêre aanvoerder aan die hoof van ‘n
    kommando. Vanaf 1873 gee hy meer aandag aan sy boerdery te "Boekenhoutfontein",
    dist Rustenburg, nadat die volksraad hom as kommandant-generaal sy ontslag verleen
    het. Beywer hom vir die behoud van onafhanklikheid van Transvaal en begin hy in
    toenemende mate die leiding neem waarna hy op 8.3.1877 as vise-president met die
    mag om die volksraad byeen te roep aangewys word. Hy lei die verset t.o.v. annekasie
    van die republiek en na vele onderhandelinge in Londen, Engeland knoop hy op

    tuisfront die stryd aan teen die Kaapse goerwerneur deur die organisering van ‘n
    versetbeweging wat by ‘n volksbyeenkoms te Wonderfontein in Des. 1879 besluit dat
    die regering so gou moontlik herstel moet word. Die volksraad word deur die
    volkskomitee by Paardekraal byeen geroep in Des. 1880 en word die regering van die
    republiek daartoe gedwing om die wapen op te neem. Hy voer ‘n stryd om deur
    onderhandeling steeds ‘n oplossing te kry wat aanleiding gee tot die
    wapenstilstandonderhandelinge van Maart 1881 by Laingsnek. Na afloop van die Eerste
    Vryheidsoorlog met die presidentsverkiesing, word hy op 9.5.1883 as staatspresident
    van die ZAR ingesweer waarna hy sy beleid aankondig wat gegrond is op Chritelike
    beginsels. Gedurende sy ampstyd voer hy ‘n voortdurende stryd op ekonomiese sowel
    as politieke vlak en beywer hom altyd vir die voortbestaan v.d. republiek, waarna hy
    teen einde Sept 1899 besluit dat dit vir die republiek militêr beter sou wees om die
    insiatief te neem en aanvallend op te tree en op 11.9.1899 breek die Anglo-Boereoorlog
    uit. Speel ‘n groot rol in hierdie oorlog en gryp ook soms in en maan bevelhebbers en
    burgers om te volhard. Spreek die volksraad vir die laaste keer toe op 7.5.1900 en moet
    hy Pretoria verlaat om die naderende Britse magte te ontduik.. Hy besluit om na Europa
    te gaan, via Lorenco Marques om weer eens die saak van die strydende Boere te
    bevorder, maar hy ontvang geen ondersteuning in Europa. Verhuis tydelik in c. 1902-3
    na die Franse Riviera, keer Okt. 1903 terug na Nederland en in ballingskap vestig hy te
    Clarens, Switserland



    Ref: Kruger Geslagregister pp 515 4366 / f3


    Ref: SAF vol 20 pp 632  f3

    Stephanus married Anna Maria Etresia DU PLESSIS in 1842 in Potchefstroom. Anna (daughter of Casper Jeremias DU PLESSIS and Anna Maria DU PLESSIS) was born on 26 Sep 1826; died in Jan 1846. [Group Sheet]


  2. 7.  Anna Maria Etresia DU PLESSIS was born on 26 Sep 1826 (daughter of Casper Jeremias DU PLESSIS and Anna Maria DU PLESSIS); died in Jan 1846.

    Notes:

    Gedoop 8 Jan 1827 Cradock

    Ref: du Plessis Geslagregister pp 401 e2f3

    Children:
    1. 3. Alida Barendina KRUGER was born on 7 Sep 1868.


Generation: 4

  1. 12.  Casper Jan Hendrik KRUGER was born on 10 May 1801 (son of Stephanus Johannes KRUGER and Sophia Margaretha STEENKAMP); died in Dec 1851 in Buffelsfontein, Rustenburg; was buried in Zoutpansdrif, Rustenburg.

    Notes:

    Ref: Kruger Geslagregister pp 511 4292 / e3


    Ref: SAF vol 20 pp 631  e3



     



    Gedoop 10 Nov 1801 Graaff-Reinet

    Casper married Elsie Francina STEYN on 3 Sep 1820 in Cradock. Elsie (daughter of Douw Gerbrand STEYN and Alida Barendina VAN DER WALT) was born on 6 May 1806; died in Feb 1834. [Group Sheet]


  2. 13.  Elsie Francina STEYN was born on 6 May 1806 (daughter of Douw Gerbrand STEYN and Alida Barendina VAN DER WALT); died in Feb 1834.

    Notes:

    Gedoop 23 Nov 1806

    Ref: Kruger Geslagregister pp 511 4292 / e3

    Children:
    1. Sophia Margarietha Elisabeth KRUGER was born on 21 Jun 1821 in Bulhoek, Colesberg; died on 23 Jul 1896 in Steenbokfontein, Rustenburg.
    2. 6. Stephanus Johannes Paulus KRUGER was born on 10 Oct 1825 in Bulhoek, Colesberg; died on 14 Jul 1904 in Clarens Canton Vaud, Switzerland; was buried in Pretoria Kerkstreet Cemetery.

  3. 14.  Casper Jeremias DU PLESSIS was born on 26 May 1805 (son of Lourens DU PLESSIS and Gesina LABUSCHAGNE); died on 4 Oct 1889.

    Notes:

    Gedoop 26 May 1805 Graaff-Reinet

    Ref: du Plessis Geslagregister pp 401 e2f3


    Ref: SAG vol 8 pp 192 e8

    Casper married Anna Maria DU PLESSIS on 4 Apr 1825. Anna (daughter of Pieter DU PLESSIS and Anna Maria Elisabeth DE KLERK) was born about 1809; died on 4 Apr 1852. [Group Sheet]


  4. 15.  Anna Maria DU PLESSIS was born about 1809 (daughter of Pieter DU PLESSIS and Anna Maria Elisabeth DE KLERK); died on 4 Apr 1852.

    Notes:

    Gedoop 26 Dec 1809 Cradock

    Ref: du Plessis Geslagregister pp 401 e2f3

    Children:
    1. 7. Anna Maria Etresia DU PLESSIS was born on 26 Sep 1826; died in Jan 1846.



This site powered by The Next Generation of Genealogy Sitebuilding v. 12.3, written by Darrin Lythgoe © 2001-2024.

Maintained by Your Name.