Print Bookmark

Christoffel SNYMAN

Male Abt 1669 - Abt 1706  (37 years)


Generations:      Standard    |    Vertical    |    Compact    |    Box    |    Text    |    Ahnentafel    |    Fan Chart    |    Media    |    PDF

Less detail
Generation: 1

  1. 1.  Christoffel SNYMAN was born about 1669 (son of Hans Christoffel SNYMAN and Catharina VAN BENGALE); died about 1706.

    Notes:

    Gedoop 9 Mar 1669 Kaapstad


    Sy vader het 'n skelm verhouding gehad met die slavin Catharina van Bengale, sy was ook bekend as Groote Catrijn Christoffel se moeder was hierdie Catharina van Bengale. Hy was een van die min manlike halfslag slawe wat in die witgemeenskap ingetrou het. Christoffel trou in Julie 1689 met Margaretha Therese DE SAVOYE


    In 'n brief van die owerheid 6 Januarie 1672 word daar melding gemaak dat Groot Catrijn vrygestel was.



    Ref: SAG vol 11 pp 522 SNYMAN

    Ref: Stamouers / snyman

    Christoffel married Marguerite-Therese DE SAVOYE in Jul 1689 in Kaapstad. Marguerite-Therese (daughter of Jacques DE SAVOYE and Christine DU PONT) was born about 1672 in Ghent De Savoye, Vlaandere; died in 1742 in Kaap. [Group Sheet]

    Children:
    1. Maria Magdalena SNYMAN was born about 1693; died on 25 Nov 1723 in Drakenstein.
    2. Johanna SNYMAN was born about 1699.
    3. Philippus SNYMAN was born about 1701; died about 1733.
    4. Elisabeth SNYMAN was born about 1706; died on 18 Mar 1758.
    5. Elsie SNYMAN
    6. Catharina SNYMAN

Generation: 2

  1. 2.  Hans Christoffel SNYMAN

    Notes:

    Hans Christoffel Snijman was 'n soldaat by die Kaap. Hy het 'n skelm verhouding gehad met die slavin Catharina van Bengale, sy was ook bekend as Groote Catrijn. Christoffel se moeder was hierdie Catharina van Bengale.

    Ref: Stamouers / snyman

    Hans married Catharina VAN BENGALE. [Group Sheet]


  2. 3.  Catharina VAN BENGALE

    Notes:

    Gedoop as bejaarde in Kaapstad 29 Apr 1668

    Vrygestelde Kompanjieslavin van Paliacatta, Dravida, Indie. Ook bekend as Groote Catrijn. Arriveer 21 Feb 1657 aan boord Prins Willem



    Ref: SAG vol 11 pp 522 SNYMAN

    Children:
    1. 1. Christoffel SNYMAN was born about 1669; died about 1706.



This site powered by The Next Generation of Genealogy Sitebuilding v. 12.3, written by Darrin Lythgoe © 2001-2024.

Maintained by Your Name.